-
Deuteronomium 31:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Toe het Moses vir Josua geroep en vir hom voor die oë van die hele Israel gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk in die land inbring wat Jehovah aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan hulle te gee, en jy sal dit aan hulle as ’n erfdeel gee.+ 8 Jehovah gaan voor jou uit, en hy sal voortdurend met jou wees.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie. Moenie bang wees of vrees nie.”+
-