Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 27:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Neem Josua, die seun van Nun, ’n man in wie daar gees is, en lê jou hand op hom.+

  • Numeri 27:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Hy moet voor die priester Eleaʹsar staan, wat Jehovah namens hom sal raadpleeg deur middel van die Urim.+ Op sy bevel moet hulle uitgaan en op sy bevel moet hulle inkom, hy en al die Israeliete saam met hom, die hele gemeenskap.”

  • 1 Samuel 30:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Dawid het toe vir die priester Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, gesê: “Bring asseblief die efod hier.”+ En Abjaʹtar het die efod na Dawid toe gebring. 8 Dawid het Jehovah gevra:+ “Moet ek hierdie rowerbende agternasit? Sal ek hulle inhaal?” Toe het Hy vir hom gesê: “Sit hulle agterna, want jy sal hulle vir seker inhaal, en jy sal alles en almal terugkry.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel