29 Ek sal hulle nie in een jaar voor julle uit verdryf nie, sodat die land nie verlate word en die wilde diere van die veld nie vermeerder en vir julle ’n gevaar word nie.+ 30 Ek sal hulle bietjie vir bietjie voor julle uit verdryf, totdat julle vrugbaar word en die land in besit neem.+