1 Samuel 5:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hulle het dus die Ark van die ware God na Ekron+ gestuur, maar toe die Ark van die ware God in Ekron kom, het die Ekroniete begin uitroep: “Hulle het die Ark van die God van Israel na ons toe gebring om ons en ons volk dood te maak!”+
10 Hulle het dus die Ark van die ware God na Ekron+ gestuur, maar toe die Ark van die ware God in Ekron kom, het die Ekroniete begin uitroep: “Hulle het die Ark van die God van Israel na ons toe gebring om ons en ons volk dood te maak!”+