Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Dit was die erfdeel van die families van die stam van Juda.

  • Josua 15:45
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Ekron en sy afhanklike* dorpe en sy dorpies,

  • 2 Konings 1:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 In daardie tyd het Ahaʹsia in Samariʹa deur die traliewerk van sy dakvertrek geval en hom beseer. Hy het toe boodskappers uitgestuur en vir hulle gesê: “Gaan raadpleeg Baäl-Sebub, die god van Ekron,+ om uit te vind of ek van hierdie besering sal herstel.”+

  • Amos 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Ek sal die inwoners van Asdod vernietig,+

      en ook die heerser van Askelon.+

      Ek sal teen Ekron optree,+

      en die oorblywende Filistyne sal sterf,”+ sê die Soewereine Heer Jehovah.’

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel