35 ‘Nie een man van hierdie slegte geslag sal die goeie land sien wat ek met ’n eed belowe het om aan julle vaders te gee nie,+ 36 behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne. Hy sal dit sien, en ek sal aan hom en aan sy kinders die land gee waarop hy geloop het, omdat hy Jehovah heelhartig gevolg het.+