5 Maar sorg net dat julle die gebod en die Wet uitvoer wat Moses, die kneg van Jehovah, aan julle gegee het:+ Julle moet Jehovah julle God liefhê,+ al sy weë volg,+ gehoorsaam wees aan sy gebooie,+ lojaal bly aan hom+ en hom met julle hele hart en met julle hele siel+ dien.”+