Eksodus 15:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 In daardie tyd sal die sjeiks* van Edom baie bang wees,en die magtige heersers* van Moab sal bewe.+ Al die inwoners van Kanaän sal mismoedig wees.+ Josua 2:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Toe het hulle vir Josua gesê: “Jehovah het die hele land aan ons gegee,+ en al die inwoners van die land het moed verloor as gevolg van ons.”+
15 In daardie tyd sal die sjeiks* van Edom baie bang wees,en die magtige heersers* van Moab sal bewe.+ Al die inwoners van Kanaän sal mismoedig wees.+
24 Toe het hulle vir Josua gesê: “Jehovah het die hele land aan ons gegee,+ en al die inwoners van die land het moed verloor as gevolg van ons.”+