Rigters 2:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Maar wanneer die rigter gesterf het, het hulle nog goddeloser opgetree as hulle vaders deur ander gode te volg, hulle te dien en voor hulle neer te buig.+ Hulle wou nie hulle gebruike laat staan en ophou met hulle hardkoppigheid nie.
19 Maar wanneer die rigter gesterf het, het hulle nog goddeloser opgetree as hulle vaders deur ander gode te volg, hulle te dien en voor hulle neer te buig.+ Hulle wou nie hulle gebruike laat staan en ophou met hulle hardkoppigheid nie.