Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 10:29-32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Toe het Moses vir Hobab, die seun van Moses se skoonpa, Reʹhuel,*+ die Midianiet, gesê: “Ons vertrek na die plek waarvan Jehovah gesê het: ‘Ek sal dit aan julle gee.’+ Kom tog saam met ons,+ en ons sal jou goed behandel, want Jehovah het goeie dinge vir Israel belowe.”+ 30 Maar hy het vir hom gesê: “Ek sal nie saamgaan nie. Ek sal na my eie land en na my familie teruggaan.” 31 Toe het hy gesê: “Moet ons asseblief nie verlaat nie, want jy weet waar ons in die wildernis moet kamp opslaan, en jy kan ons gids* wees. 32 En as jy saam met ons kom,+ sal ons die goedheid wat Jehovah aan ons betoon, beslis ook aan jou betoon.”

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel