-
Genesis 18:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Toe het hy gesê: “Jehovah, as ek u goedkeuring het, moet u asseblief nie by u kneg verbygaan nie.
-
-
Genesis 18:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Julle het nou na julle kneg toe gekom. Ek sal ’n stukkie brood bring sodat julle nuwe krag kan kry. Dan kan julle verder gaan.” Hulle het gesê: “Nou maar goed. Jy mag doen soos jy gesê het.”
-