Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 19:47
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 47 Maar die gebied van Dan was te klein vir hulle.+ Daarom het hulle gegaan en teen Lesem+ geveg en dit ingeneem en die inwoners daarvan met die swaard doodgemaak. Toe het hulle dit in besit geneem en daarin gaan woon, en hulle het die naam van Lesem na Dan verander, na die naam van hulle voorvader Dan.+

  • Rigters 18:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 In die tyd toe daar nie ’n koning in Israel was nie,+ was die stam van Dan+ op soek na ’n erfdeel waar hulle kon woon, want hulle het tot op daardie tyd nog nie hulle hele erfdeel onder die stamme van Israel ontvang nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel