Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 19:47, 48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 47 Maar die gebied van Dan was te klein vir hulle.+ Daarom het hulle gegaan en teen Lesem+ geveg en dit ingeneem en die inwoners daarvan met die swaard doodgemaak. Toe het hulle dit in besit geneem en daarin gaan woon, en hulle het die naam van Lesem na Dan verander, na die naam van hulle voorvader Dan.+ 48 Dit was die erfdeel van die stam van Dan volgens hulle families, die stede en die omliggende dorpies.

  • Rigters 1:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Die Amoriete het die Daniete gedwing om in die bergstreek te bly, want hulle het hulle nie toegelaat om na die vlakte af te kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel