Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Ek stuur ’n engel voor julle uit+ om julle op die pad te beskerm en om julle na die plek te bring wat ek gereedgemaak het.+

  • Eksodus 23:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want my engel sal voor julle uit gaan en julle bring na die Amoriete, die Hetiete, die Perissiete, die Kanaäniete, die Hewiete en die Jebusiete, en ek sal hulle vernietig.+

  • Josua 5:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe Josua naby Jeʹrigo was, het hy opgekyk en ’n man+ voor hom sien staan met ’n swaard in sy hand.+ Josua het na hom toe geloop en vir hom gevra: “Is jy aan ons kant of aan die kant van ons vyande?” 14 Hierop het hy gesê: “Ek* het gekom as bevelvoerder* van Jehovah se leërmag.”+ Toe het Josua gekniel en met sy gesig na die grond toe neergebuig en vir hom gevra: “Wat wil my heer vir sy kneg sê?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel