Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Die Israeliete het dus gedoen wat sleg is in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet en het die Baäls+ en die heilige pale*+ gedien.

  • Rigters 10:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toe het die Israeliete weer gedoen wat sleg is in Jehovah se oë,+ en hulle het die Baäls,+ die Astoʹret-beelde, die gode van Aram,* die gode van Sidon, die gode van Moab,+ die gode van die Ammoniete+ en die gode van die Filistyne+ begin dien. Hulle het Jehovah verlaat en opgehou om hom te dien.

  • 1 Konings 18:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Toe Agab Eliʹa sien, het hy vir hom gevra: “Is dit jy, die een wat rampspoed* oor Israel bring?”

      18 Toe het hy gesê: “Ek het nie rampspoed oor Israel gebring nie, maar u en die huis van u vader het, want julle het die gebooie van Jehovah verlaat en die Baäls gevolg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel