Rigters 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die volk het Jehovah bly dien al die dae van Josua en al die dae van die ouermanne wat nog ná Josua se dood gelewe het en wat al Jehovah se groot dade gesien het wat hy vir Israel gedoen het.+
7 Die volk het Jehovah bly dien al die dae van Josua en al die dae van die ouermanne wat nog ná Josua se dood gelewe het en wat al Jehovah se groot dade gesien het wat hy vir Israel gedoen het.+