Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het Moses gekom en vir die volk alles vertel wat Jehovah gesê het en al die regterlike bevele aan hulle oorgedra.+ En die hele volk het met een stem geantwoord: “Ons is bereid om alles te doen wat Jehovah gesê het.”+

  • Eksodus 24:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Toe het Moses die bloed geneem en dit op die volk gesprinkel+ en gesê: “Dit is die bloed van die verbond wat Jehovah met julle gemaak het in ooreenstemming met al hierdie woorde.”+

  • Eksodus 34:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jehovah het verder vir Moses gesê: “Jy moet hierdie woorde neerskryf,+ want dit is in ooreenstemming met hierdie woorde dat ek ’n verbond met jou en met Israel maak.”+

  • Deuteronomium 29:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Dit is die woorde van die verbond wat Jehovah Moses beveel het om met die Israeliete te maak in die land Moab, bo en behalwe die verbond wat hy met hulle by Horeb gemaak het.+

  • Josua 23:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 as julle die verbond verbreek wat Jehovah julle God julle beveel het om te gehoorsaam en as julle ander gode gaan dien en voor hulle neerbuig. Dan sal Jehovah se woede teen julle opvlam,+ en julle sal gou verdwyn uit die goeie land wat hy aan julle gegee het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel