2 Dink aan die lang pad waarlangs Jehovah julle God julle hierdie 40 jaar in die wildernis laat loop+ het om julle nederigheid te leer en om julle te toets+ sodat hy kan weet wat in julle hart is,+ of julle sy gebooie sal gehoorsaam of nie.
10 Daardie hele geslag het gesterf,* en ná hulle was daar ’n ander geslag wat Jehovah nie geken het nie en wat nie geweet het van alles wat hy vir Israel gedoen het nie.