9 “‘Wanneer jy die oes van jou land insamel, moet jy nie die rand van jou landery heeltemal afoes nie en moet jy nie die oorblyfsels van jou oes optel nie.+
2 Rut, die Moabitiese vrou, het vir Naoʹmi gesê: “Laat my asseblief na die landerye gaan en graanare optel+ agter enigiemand wat my sal toelaat om dit te doen.” Naoʹmi het vir haar gesê: “Gaan, my dogter.”