1 Samuel 17:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die Filistyn het toe gesê: “Vandag daag* ek die leërmag van Israel uit.+ Stuur ’n man na my toe, en laat ons dit uitbaklei!” Jeremia 10:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar Jehovah is waarlik God. Hy is die lewende God+ en die ewige Koning.+ As gevolg van sy woede sal die aarde bewe,+en geen nasie sal sy veroordeling kan verduur nie.
10 Die Filistyn het toe gesê: “Vandag daag* ek die leërmag van Israel uit.+ Stuur ’n man na my toe, en laat ons dit uitbaklei!”
10 Maar Jehovah is waarlik God. Hy is die lewende God+ en die ewige Koning.+ As gevolg van sy woede sal die aarde bewe,+en geen nasie sal sy veroordeling kan verduur nie.