Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:50
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 50 Die naam van Saul se vrou was Ahiʹnoam, die dogter van Ahiʹmaäs. Die naam van die hoof van sy leërmag was Abner,+ die seun van Ner, die oom van Saul.

  • 1 Samuel 17:55
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 55 Die oomblik toe Saul Dawid sien uitgaan na die Filistyn toe, het hy vir Abner,+ die hoof van sy leërmag, gevra: “Abner, wie se seun is hierdie jong man?”+ Abner het geantwoord: “So waar as wat u lewe, o koning, ek weet nie!”

  • 2 Samuel 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar Abner,+ die seun van Ner, die hoof van Saul se leërmag, het Saul se seun Is-Boset+ geneem en hom na Mahanaʹim+ gebring

  • 2 Samuel 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Abner het baie kwaad geword oor die woorde van Is-Boset en het gesê: “Is ek ’n hond* uit Juda? Ek het tot vandag toe lojale liefde aan die huis van jou pa, Saul, en aan sy broers en sy vriende betoon, en ek het jou nie in Dawid se hande laat val nie. Maar vandag kom soek jy ’n verduideliking by my oor ’n oortreding met ’n vrou.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel