1 Konings 1:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Mag Jehovah met Salomo wees net soos hy met my heer die koning was,+ en mag Hy sy troon groter maak as die troon van my heer koning Dawid.”+ 1 Kronieke 22:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy is die een wat ’n huis vir my naam sal bou.+ Hy sal my seun word, en ek sal sy vader word.+ Ek sal sorg dat die troon van sy koningskap vir ewig oor Israel stewig gevestig word.’+ 1 Kronieke 28:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek sal sy koningskap vir ewig stewig vestig+ as hy vasbeslote bly om my gebooie en my regterlike bevele te gehoorsaam,+ net soos hy nou doen.’ Psalm 89:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 ‘Ek sal jou nageslag* tot in ewigheid stewig vestig,+en ek sal jou troon van geslag tot geslag opbou.’”+ (Sela) Psalm 89:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Sy nageslag* sal vir ewig bestaan,+en sy troon solank as wat die son voor my is.+
37 Mag Jehovah met Salomo wees net soos hy met my heer die koning was,+ en mag Hy sy troon groter maak as die troon van my heer koning Dawid.”+
10 Hy is die een wat ’n huis vir my naam sal bou.+ Hy sal my seun word, en ek sal sy vader word.+ Ek sal sorg dat die troon van sy koningskap vir ewig oor Israel stewig gevestig word.’+
7 Ek sal sy koningskap vir ewig stewig vestig+ as hy vasbeslote bly om my gebooie en my regterlike bevele te gehoorsaam,+ net soos hy nou doen.’
4 ‘Ek sal jou nageslag* tot in ewigheid stewig vestig,+en ek sal jou troon van geslag tot geslag opbou.’”+ (Sela)