14 Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom dissiplineer met die lat van mense en met die houe van die mensekinders.*+
5 Vir watter een van die engele het God byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword”?+ En ook: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+