13 Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word.+ Ek sal nie my lojale liefde van hom af wegneem+ soos ek dit weggeneem het van die een wat voor jou regeer het nie.+ 14 Ek sal hom vir ewig op my troon laat sit,+ en sy koningskap sal vir ewig bestaan.”’”+