17 “‘As ’n man sy suster neem, die dogter van sy pa of die dogter van sy ma, en seksuele omgang met haar het, is dit ’n skande.+ Hulle moet voor die oë van hulle volk doodgemaak word. Hy het skande oor sy suster gebring. Hy moet die gevolge dra van sy oortreding.