Eksodus 19:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Op die oggend van die derde dag was daar donderslae en weerlig, en daar was ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing, en almal in die kamp het begin bewe.+ 1 Samuel 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Jehovah sal dié wat teen hom veg, vernietig.*+Sy stem sal vanuit die hemel soos die donder teenhulle dreun.+Jehovah sal tot aan die eindes van die aarde oordeel.+Hy sal mag aan sy koning gee,+en krag aan sy gesalfde.”*+
16 Op die oggend van die derde dag was daar donderslae en weerlig, en daar was ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing, en almal in die kamp het begin bewe.+
10 Jehovah sal dié wat teen hom veg, vernietig.*+Sy stem sal vanuit die hemel soos die donder teenhulle dreun.+Jehovah sal tot aan die eindes van die aarde oordeel.+Hy sal mag aan sy koning gee,+en krag aan sy gesalfde.”*+