Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 28:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Saul het Jehovah geraadpleeg,+ maar Jehovah het hom nooit geantwoord nie, nie in drome of deur die Urim+ of deur die profete nie.

  • Spreuke 1:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Dan sal hulle na my bly roep, maar ek sal nie antwoord nie.

      Hulle sal my bly soek, maar hulle sal my nie vind nie.+

  • Jesaja 1:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 En wanneer julle julle hande na my toe uitsteek,

      kyk ek weg.+

      Al bid julle hoe baie,+

      luister ek nie.+

      Julle hande is vol bloed.+

  • Miga 3:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep,

      maar hy sal hulle nie antwoord nie.

      Hy sal in daardie tyd sy gesig van hulle af wegdraai+

      as gevolg van hulle goddelose dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel