-
2 Kronieke 1:7-10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Daardie nag het God aan Salomo verskyn en vir hom gevra: “Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?”+ 8 Toe het Salomo vir God gesê: “U het groot lojale liefde betoon aan my pa, Dawid,+ en u het my in sy plek koning gemaak.+ 9 O Jehovah God, hou u belofte aan my pa, Dawid,+ want u het my koning gemaak oor ’n volk wat so baie is soos die stof van die aarde.+ 10 Gee my nou wysheid en kennis+ sodat ek hierdie volk kan lei,* want wie kan as regter optree vir u groot volk?”+
-