2 Samuel 7:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+ 1 Kronieke 28:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Hy het vir my gesê: ‘Jou seun Salomo is die een wat my huis en my voorhowe sal bou, want ek het hom as my seun gekies, en ek sal sy vader word.+ Psalm 132:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Jehovah het vir Dawid gesweer,en hy sal beslis sy belofte hou: “Een van jou nakomelingesal ek op jou troon plaas.+
12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+
6 “Hy het vir my gesê: ‘Jou seun Salomo is die een wat my huis en my voorhowe sal bou, want ek het hom as my seun gekies, en ek sal sy vader word.+
11 Jehovah het vir Dawid gesweer,en hy sal beslis sy belofte hou: “Een van jou nakomelingesal ek op jou troon plaas.+