1 Konings 4:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Salomo het regeer oor al die koninkryke van die Rivier*+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het skatting* betaal en het Salomo al die dae van sy lewe gedien.+ Prediker 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Wysheid met ’n erfdeel daarby is goed en is voordelig vir dié wat op die aarde lewe.*
21 Salomo het regeer oor al die koninkryke van die Rivier*+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het skatting* betaal en het Salomo al die dae van sy lewe gedien.+