Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Prediker

      • Goeie naam en sterfdag (1-4)

      • Wyse man se teregwysing (5-7)

      • Uiteinde beter as begin (8-10)

      • Voordeel van wysheid (11, 12)

      • Goeie dae en slegte dae (13-15)

      • Vermy uiterstes (16-22)

      • Opmerkings van byeenbringer (23-29)

Prediker 7:1

Voetnote

  • *

    Of “’n Goeie reputasie”. Lett. “’n Naam”.

Kruisverwysings

  • +Spr 10:7; 22:1; Jes 56:5; Lu 10:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bly in God se liefde, bl. 177-179

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 25

    2003/8/15, bl. 3

    1998/11/15, bl. 32

    1997/4/15, bl. 27

    1997/2/15, bl. 12-13

    Daniël se profesie, bl. 313-314

Prediker 7:2

Kruisverwysings

  • +Jes 5:11, 12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/3/22, bl. 21

    1994/9/8, bl. 21-22

    Die Wagtoring,

    2002/6/1, bl. 4

    1990/10/15, bl. 31

Prediker 7:3

Kruisverwysings

  • +Ps 119:71; Lu 6:21
  • +2Kor 7:10; Heb 12:11

Prediker 7:4

Voetnote

  • *

    Of “plesier”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 25:36; Spr 21:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 22

Prediker 7:5

Kruisverwysings

  • +Ps 141:5; Spr 15:31

Prediker 7:6

Kruisverwysings

  • +Pr 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 15

    1996/3/15, bl. 4

Prediker 7:7

Kruisverwysings

  • +Eks 23:8; De 16:19; 1Sa 8:1-3; Spr 17:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/9/1, bl. 4

    1992/7/1, bl. 3-4

Prediker 7:8

Kruisverwysings

  • +Spr 13:10; Jak 5:10; 1Pe 5:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/9/1, bl. 4

    1995/6/15, bl. 10-11

Prediker 7:9

Voetnote

  • *

    Of moontlik “om aanstoot te neem, is kenmerkend van ’n dwaas”.

Kruisverwysings

  • +Spr 16:32; Jak 1:19
  • +Ge 4:5; Est 5:9; Spr 14:17, 29; 29:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/8/1, bl. 13-15

    1991/2/1, bl. 24

    Boek vir alle mense, bl. 25-26

Prediker 7:10

Kruisverwysings

  • +Lu 9:62

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/11, bl. 25

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 26-27

    2002/12/1, bl. 32

    Ontwaak!,

    1996/12/22, bl. 15

Prediker 7:11

Voetnote

  • *

    Lett. “dié wat die son sien”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 28

Prediker 7:12

Kruisverwysings

  • +Spr 4:5, 6
  • +Spr 10:15
  • +Spr 3:13, 18; 8:35; 9:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 37

    Ontwaak!,

    2007/6, bl. 20-21

    1997/9/22, bl. 12

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 28

    2003/8/1, bl. 5

    1998/5/15, bl. 6

    1993/2/15, bl. 8-9

    1987/9/15, bl. 25

    God se woord, bl. 164

Prediker 7:13

Kruisverwysings

  • +Job 9:12; Jes 14:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/5/1, bl. 29

Prediker 7:14

Voetnote

  • *

    Of “uitvind”.

Kruisverwysings

  • +Jak 5:13
  • +Job 2:10; Jes 45:7
  • +Spr 27:1; Pr 9:11; Jak 4:13, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/5/1, bl. 29

Prediker 7:15

Voetnote

  • *

    Of “nuttelose”.

Kruisverwysings

  • +Ps 39:5
  • +Ge 4:8; 1Sa 22:18
  • +Job 21:7; Ps 73:12

Prediker 7:16

Kruisverwysings

  • +Jes 65:5; Mt 6:1; Ro 10:3; 14:10
  • +Spr 3:7; Ro 12:3
  • +Spr 16:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 35

    Die Wagtoring,

    2010/10/15, bl. 9

    1998/8/1, bl. 11

    1995/10/15, bl. 31

    Jongmense vra, Deel 2, bl. 228

    Ontwaak!,

    1994/2/8, bl. 8-9

Prediker 7:17

Kruisverwysings

  • +Ps 14:1; Spr 14:9
  • +Ps 55:23; Spr 10:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/10/15, bl. 5-6

Prediker 7:18

Kruisverwysings

  • +Flp 4:5

Prediker 7:19

Kruisverwysings

  • +Spr 21:22; 24:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 15

Prediker 7:20

Kruisverwysings

  • +2Kr 6:36; Ps 51:5; Ro 3:23; 1Jo 1:8

Prediker 7:21

Kruisverwysings

  • +1Sa 24:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 51

    Ontwaak!,

    2001/10/22, bl. 14

Prediker 7:22

Kruisverwysings

  • +Jak 3:2, 8, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 51

    Ontwaak!,

    2001/10/22, bl. 14

Prediker 7:24

Kruisverwysings

  • +Ps 36:6; 139:6; Jes 55:9; Ro 11:33

Prediker 7:25

Kruisverwysings

  • +Pr 1:17; 2:12

Prediker 7:26

Kruisverwysings

  • +Ge 39:7-9
  • +Spr 5:3, 14; 7:22, 23; 22:14

Prediker 7:27

Kruisverwysings

  • +Pr 1:1

Prediker 7:28

Voetnote

  • *

    Of “regskape man”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 28-29

    2007/1/15, bl. 31

    1987/9/15, bl. 25

Prediker 7:29

Kruisverwysings

  • +Ge 1:26, 31
  • +Ge 3:6; 6:12; De 32:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/5/1, bl. 28-29

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Pred. 7:1Spr 10:7; 22:1; Jes 56:5; Lu 10:20
Pred. 7:2Jes 5:11, 12
Pred. 7:3Ps 119:71; Lu 6:21
Pred. 7:32Kor 7:10; Heb 12:11
Pred. 7:41Sa 25:36; Spr 21:17
Pred. 7:5Ps 141:5; Spr 15:31
Pred. 7:6Pr 2:2
Pred. 7:7Eks 23:8; De 16:19; 1Sa 8:1-3; Spr 17:23
Pred. 7:8Spr 13:10; Jak 5:10; 1Pe 5:5
Pred. 7:9Spr 16:32; Jak 1:19
Pred. 7:9Ge 4:5; Est 5:9; Spr 14:17, 29; 29:11
Pred. 7:10Lu 9:62
Pred. 7:12Spr 4:5, 6
Pred. 7:12Spr 10:15
Pred. 7:12Spr 3:13, 18; 8:35; 9:11
Pred. 7:13Job 9:12; Jes 14:27
Pred. 7:14Jak 5:13
Pred. 7:14Job 2:10; Jes 45:7
Pred. 7:14Spr 27:1; Pr 9:11; Jak 4:13, 14
Pred. 7:15Ps 39:5
Pred. 7:15Ge 4:8; 1Sa 22:18
Pred. 7:15Job 21:7; Ps 73:12
Pred. 7:16Jes 65:5; Mt 6:1; Ro 10:3; 14:10
Pred. 7:16Spr 3:7; Ro 12:3
Pred. 7:16Spr 16:18
Pred. 7:17Ps 14:1; Spr 14:9
Pred. 7:17Ps 55:23; Spr 10:27
Pred. 7:18Flp 4:5
Pred. 7:19Spr 21:22; 24:5
Pred. 7:202Kr 6:36; Ps 51:5; Ro 3:23; 1Jo 1:8
Pred. 7:211Sa 24:9
Pred. 7:22Jak 3:2, 8, 9
Pred. 7:24Ps 36:6; 139:6; Jes 55:9; Ro 11:33
Pred. 7:25Pr 1:17; 2:12
Pred. 7:26Ge 39:7-9
Pred. 7:26Spr 5:3, 14; 7:22, 23; 22:14
Pred. 7:27Pr 1:1
Pred. 7:29Ge 1:26, 31
Pred. 7:29Ge 3:6; 6:12; De 32:5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Prediker 7:1-29

Prediker

7 ’n Goeie naam* is beter as goeie olie,+ en die sterfdag is beter as die geboortedag. 2 Dit is beter om na ’n huis te gaan waar daar getreur word as na ’n huis waar daar feesgevier word,+ want dit is die uiteinde van elke mens, en die lewendes moet dit in gedagte hou. 3 Hartseer is beter as gelag,+ want ’n droewige gesig laat die hart beter word.+ 4 Die hart van die wyses is in die huis waar daar getreur word, maar die hart van die dwase is in die huis van blydskap.*+

5 Dit is beter om na die teregwysing van ’n wyse man te luister+ as om na die lied van dwase mense te luister. 6 Want soos die geluid van doringtakkies wat onder die pot brand, so is die gelag van die dwaas,+ en dit is ook nutteloos. 7 Maar onderdrukking kan ’n wyse persoon dwaas laat optree, en ’n omkoopgeskenk laat die hart sleg word.+

8 Die uiteinde van ’n saak is beter as sy begin. Dit is beter om geduldig te wees as om hoogmoedig te wees.+ 9 Moenie gou aanstoot neem nie,+ want dit is ’n dwaas wat aanstoot neem.*+

10 Moenie vra: “Hoekom was die vroeëre dae beter as hierdie dae?” nie, want dit is nie uit wysheid dat jy dit vra nie.+

11 Wysheid met ’n erfdeel daarby is goed en is voordelig vir dié wat op die aarde lewe.* 12 Want wysheid is ’n beskerming+ net soos geld ’n beskerming is,+ maar die voordeel van kennis is: Wysheid bewaar die lewe van dié wat dit besit.+

13 Kyk na die werk van die ware God, want wie kan reguit maak wat hy krom gemaak het?+ 14 Op ’n goeie dag, moet jy goedheid weerspieël,+ maar op ’n dag van rampspoed moet jy daaraan dink dat God albei gemaak het,+ sodat mense nie kan weet* wat in die toekoms met hulle sal gebeur nie.+

15 Gedurende my kort* lewe+ het ek alles gesien – van die regverdige wat ten spyte van sy regverdigheid sterf+ tot die goddelose wat ten spyte van sy slegtheid lank lewe.+

16 Moenie alte regverdig wees nie,+ en moenie maak of jy baie wys is nie.+ Waarom moet jy rampspoed oor jouself bring?+ 17 Moenie alte goddeloos wees nie, en moet ook nie dwaas wees nie.+ Waarom moet jy voor jou tyd sterf?+ 18 Dit is beter om na die een waarskuwing te luister sonder om die ander een te ignoreer,+ want die een wat God vrees, sal na albei luister.

19 Wysheid maak ’n wyse man magtiger as tien sterk manne in ’n stad.+ 20 Want daar is geen regverdige mens op die aarde wat altyd doen wat goed is en nooit sondig nie.+

21 Moet jou ook nie steur aan elke woord wat mense sê nie,+ anders hoor jy dalk hoe jou kneg jou vervloek. 22 Want in jou hart weet jy goed dat jy self al baie kere ander vervloek het.+

23 Ek het dit alles met behulp van wysheid getoets, en ek het gesê: “Ek sal wys word.” Maar ek kon dit nie regkry nie. 24 Alles wat bestaan, is onbereikbaar en baie diep. Wie kan dit verstaan?+ 25 Ek het my daarop toegelê om wysheid en die rede vir dinge te leer ken, na te vors en te ondersoek, en om te verstaan hoe goddeloos dwaasheid is en hoe dwaas malligheid is.+ 26 Toe het ek dít uitgevind: Die vrou wat soos ’n jagter se net is, wie se hart soos sleepnette is en wie se hande soos boeie is, is bitterder as die dood. Die een wat God se goedkeuring het, sal nie deur haar gevang word nie,+ maar die sondaar word wel deur haar gevang.+

27 “Kyk! Dít is wat ek gevind het,” sê die byeenbringer.+ “Ek het die een ding ná die ander ondersoek om tot ’n slotsom te kom, 28 maar wat ek heeltyd gesoek het, het ek nie gevind nie. Onder ’n duisend mense het ek een man* gevind, maar ek het nie ’n vrou onder hulle gevind nie. 29 Dít is al wat ek gevind het: Die ware God het die mensdom goed gemaak,+ maar hulle het baie planne uitgedink.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel