6 Wees moedig en sterk.+ Moet hulle nie vrees nie en moenie vir hulle bang wees nie,+ want Jehovah julle God trek saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat of julle verlaat nie.”+
5 Niemand sal jou kan oorwin solank as wat jy lewe nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie.+
7 “Wees moedig en sterk. Moenie vrees nie en moenie bang wees vir die koning van Assiʹrië+ en sy groot leërmag nie, want daar is meer by ons as by hom.+