Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die Israeliete het begin doen wat sleg is in Jehovah se oë en het die Baäls gedien.*+

  • Rigters 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hulle het Jehovah verlaat en het Baäl en die Astoʹret-beelde gedien.+

  • Rigters 10:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toe het die Israeliete weer gedoen wat sleg is in Jehovah se oë,+ en hulle het die Baäls,+ die Astoʹret-beelde, die gode van Aram,* die gode van Sidon, die gode van Moab,+ die gode van die Ammoniete+ en die gode van die Filistyne+ begin dien. Hulle het Jehovah verlaat en opgehou om hom te dien.

  • 1 Samuel 7:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Samuel het toe vir die hele huis van Israel gesê: “As julle met julle hele hart+ tot Jehovah terugkeer, moet julle ontslae raak van julle vreemde gode+ en Astoʹret-beelde,+ en julle moet lojaal bly aan* Jehovah en hom alleen dien,+ en dan sal hy julle uit die hand van die Filistyne red.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel