-
2 Konings 23:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Die koning het by die pilaar gestaan en ’n verbond voor Jehovah gemaak.*+ Hy het belowe om Jehovah te volg en sy gebooie, sy herinneringe en sy wetsbepalings met sy hele hart en met sy hele siel* te gehoorsaam deur die woorde van hierdie verbond wat in die boek geskryf is, uit te voer. En die hele volk het die verbond aanvaar.+
-