12 “En nou, o Israel, wat vra Jehovah julle God van julle?+ Net dít: Om Jehovah jou God te vrees,+ om al sy weë te volg,+ om hom lief te hê, om Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* te dien+
13 “En as julle my gebooie wat ek julle vandag beveel, streng gehoorsaam en Jehovah julle God met julle hele hart en julle hele siel* liefhet en dien,+
6 Jehovah jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag reinig,*+ sodat jy Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* sal liefhê en sodat jy kan lewe.+