Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 23:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “Geen dogter van Israel mag ’n tempelprostituut word nie,+ en ook mag geen seun van Israel ’n tempelprostituut word nie.+ 18 Julle mag nie die geld wat betaal is aan ’n vroulike prostituut of die geld wat betaal is aan ’n manlike prostituut* in die huis van Jehovah julle God bring om ’n gelofte na te kom nie, want albei is iets afskuweliks vir Jehovah julle God.

  • 1 Konings 14:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Daar was ook manlike tempelprostitute in die land.+ Hulle het dieselfde afskuwelike dinge gedoen as die nasies wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.

  • 1 Konings 22:45, 46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Wat die res van die geskiedenis van Joʹsafat betref, sy magtige dade en hoe hy oorlog gevoer het, dit is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Juda. 46 Hy het ook die res van die manlike tempelprostitute+ verwyder wat uit die tyd van sy pa, Asa, oorgebly het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel