20Koning Ben-Hadad+ van Sirië+ het sy hele leërmag bymekaargemaak, sowel as 32 konings en hulle perde en strydwaens. Hy het Samariʹa+ gaan beleër+ en daarteen geveg.
24 Die koning van Assiʹrië het mense uit Babilon, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwaʹim+ geneem en hulle in die plek van die Israeliete in die stede van Samariʹa laat woon. Hulle het Samariʹa in besit geneem en in die stede daar gewoon.