Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “Jy mag nie vir jou ’n beeld of ’n afbeelding* maak van enigiets wat bo in die hemel, onder op die aarde of in die waters op* die aarde is nie.+ 5 Jy mag nie voor hulle neerbuig of verlok word om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis,+ wat straf vir die oortreding van vaders oor kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag van dié wat my haat,

  • Numeri 25:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, het my woede teen die Israeliete laat bedaar omdat hy geen ontrouheid aan my geduld het nie.+ Daarom het ek nie die Israeliete vernietig nie, hoewel ek uitsluitlike toegewydheid vereis.+

  • Psalm 69:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Ywer vir u huis het my verteer,+

      en die beledigings van dié wat u beledig, het op my neergekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel