Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Julle mag nie voor ’n ander god neerbuig nie,+ want Jehovah is daarvoor bekend dat hy uitsluitlike toegewydheid vereis.* Ja, hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+

  • Matteus 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskryf: ‘Jy moet Jehovah* jou God aanbid+ en hom alleen dien.’”*+

  • Lukas 10:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Hy het geantwoord: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel