-
2 Konings 9:25, 26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Hy het toe vir Bidkar, die offisier wat by hom was, gesê: “Tel hom op en gooi hom op die stuk grond van Nabot, die Jisreëliet.+ Onthou jy toe ek en jy saam agter sy pa, Agab, gery het? Toe het Jehovah hierdie oordeel teen hom uitgespreek:+ 26 ‘“So seker as wat ek gister die bloed van Nabot+ en die bloed van sy seuns gesien het,” sê Jehovah, “so seker sal ek op jou wraak neem+ op hierdie stuk grond,” sê Jehovah.’ Tel hom dan nou op en gooi hom op die stuk grond, soos Jehovah gesê het.”+
-