15 Toe het hy vir hulle gesê: “Pasop en vermy elke vorm van gierigheid,*+ want selfs wanneer iemand ’n oorvloed het, hang sy lewe nie van sy besittings af nie.”+
10 Want die liefde vir geld is ’n wortel van allerhande skadelike dinge, en deur hulle aan hierdie liefde oor te gee, het party van die geloof afgedwaal en baie pyn vir hulleself veroorsaak.*+