-
2 Konings 14:26, 27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Want Jehovah het gesien dat Israel bitter swaarkry.+ Daar was niemand oor wat Israel kon help nie, nie eers ’n hulpelose of ’n swakke nie. 27 Maar Jehovah het belowe om nie die naam van Israel onder die hemel uit te wis nie.+ Daarom het hy hulle deur die hand van Jeroʹbeam, die seun van Joas, gered.+
-