Genesis 28:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê: “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+ Psalm 105:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hy onthou sy verbond vir ewig.+ Hy dink tot in ’n duisend geslagte aan die belofte wat hy gemaak het,*+ Miga 7:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 U sal u getrouheid aan Jakob toon,u lojale liefde aan Abraham,soos u lank gelede vir ons voorvaders gesweer het.+
13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê: “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+
8 Hy onthou sy verbond vir ewig.+ Hy dink tot in ’n duisend geslagte aan die belofte wat hy gemaak het,*+ Miga 7:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 U sal u getrouheid aan Jakob toon,u lojale liefde aan Abraham,soos u lank gelede vir ons voorvaders gesweer het.+
20 U sal u getrouheid aan Jakob toon,u lojale liefde aan Abraham,soos u lank gelede vir ons voorvaders gesweer het.+