Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 33:52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure+ en al hulle metaalbeelde+ vernietig, en julle moet al hulle heilige offerhoogtes+ verwoes.

  • 1 Konings 3:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die volk het nog steeds op die offerhoogtes offerandes gebring,+ want daar was nog nie ’n huis vir die naam van Jehovah gebou nie.+

  • 2 Konings 14:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Amaʹsia, die seun van koning Joas+ van Juda, het koning geword in die tweede jaar van Joas, die seun van Joʹahas, die koning van Israel.

  • 2 Konings 14:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar die offerhoogtes is nie verwyder nie,+ en die volk het nog steeds op die offerhoogtes offerandes geoffer en offerrook laat opgaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel