-
2 Kronieke 32:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 “Wees moedig en sterk. Moenie vrees nie en moenie bang wees vir die koning van Assiʹrië+ en sy groot leërmag nie, want daar is meer by ons as by hom.+ 8 Hy het net mense om hom te help,* maar ons het Jehovah ons God om ons te help en om vir ons te veg.”+ En die woorde van koning Hiskiʹa van Juda het die volk versterk.+
-