Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle moet eerder na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam en as sy woonplek onder al julle stamme uitkies, en julle moet hom daar aanbid.*+

  • 2 Samuel 7:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+ 13 Hy is die een wat ’n huis vir my naam sal bou,+ en ek sal die troon van sy koninkryk vir ewig stewig vestig.+

  • 1 Konings 8:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Hou asseblief dag en nag ’n wakende oog oor hierdie huis waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees,’+ en luister na die gebed wat u kneg in die rigting van hierdie plek bid.+

  • 1 Konings 9:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Jehovah het vir hom gesê: “Ek het jou gebed en jou versoek om goedkeuring gehoor wat jy tot my gerig het. Ek het hierdie huis wat jy gebou het, geheilig deur my naam vir altyd daar te vestig,+ en my oë en my hart sal altyd daar wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel