2 Kronieke 34:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Josiʹa+ was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 31 jaar lank in Jerusalem regeer.+ 2 Hy het gedoen wat reg is in Jehovah se oë en dieselfde weg gevolg as sy voorvader Dawid, en hy het nie regs of links daarvan afgewyk nie.
34 Josiʹa+ was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 31 jaar lank in Jerusalem regeer.+ 2 Hy het gedoen wat reg is in Jehovah se oë en dieselfde weg gevolg as sy voorvader Dawid, en hy het nie regs of links daarvan afgewyk nie.