2 Konings 21:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Manasʹse, die koning van Juda, het al hierdie afskuwelike dinge gedoen. Hy het slegter dinge gedoen as al die Amoriete+ wat voor hom was,+ en hy het Juda laat sondig met sy walglike afgode.* 2 Konings 23:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Maar Jehovah was nog steeds woedend vir Juda as gevolg van al die verskriklike dinge wat Manasʹse gedoen het en wat Hom aanstoot gegee het.+
11 “Manasʹse, die koning van Juda, het al hierdie afskuwelike dinge gedoen. Hy het slegter dinge gedoen as al die Amoriete+ wat voor hom was,+ en hy het Juda laat sondig met sy walglike afgode.*
26 Maar Jehovah was nog steeds woedend vir Juda as gevolg van al die verskriklike dinge wat Manasʹse gedoen het en wat Hom aanstoot gegee het.+