-
Jeremia 27:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 “‘“‘As enige nasie of koninkryk weier om koning Nebukadneʹsar van Babilon te dien en weier om hulle nek onder die juk van die koning van Babilon te sit, sal ek daardie nasie met die swaard,+ hongersnood en vreeslike siektes straf,’ sê Jehovah, ‘totdat ek deur sy hand ’n einde aan hulle gemaak het.’
-
-
Daniël 4:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 “Hier volg ’n boodskap van koning Nebukadneʹsar aan al die volke, nasies en taalgroepe op die hele aarde: Mag julle groot vrede hê!
-