Genesis 29:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal my man aan my geheg raak, want ek het vir hom drie seuns gegee.” Daarom is hy Levi*+ genoem. Eksodus 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle geslagslyne: Gerson, Kehat en Meraʹri.+ Levi het 137 jaar oud geword.
34 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal my man aan my geheg raak, want ek het vir hom drie seuns gegee.” Daarom is hy Levi*+ genoem.
16 Dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle geslagslyne: Gerson, Kehat en Meraʹri.+ Levi het 137 jaar oud geword.